In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n baie lojale, standvastige kerkmens met 'n baie sterk persoonlikheid met 'n sterk wil en goeie waardes. Speel graag klavier en hou van naaldwerk. Ek het n goeie sin vir humor en soek n maat met n goeie sin vir humor. Ek hou van n rustige omgewing sonder drama of geweld. Ek hou van 'n goeie nagrus en gaan dus vroeg bed toe en is nie 'n oggendmens nie. Ek is avontuurlustig en lief vir mense om my. Ek is 'n lid van 'n groot familie mense wat vir my uiters belangrik is en bring graag tyd saam my kinders en kleinkinders deur.
Haar Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na iemand met 'n sagte geaardheid en gesindheid vir n langtermyn verhouding met die oog op 'n moontlike huwelik. Iemand met dieselfde waardes en prioriteite as ek. Ek wil nie net 'n vriendin of 'n maat wees met voordele nie. Ek soek "commitment", standvastigheid en 'n maat wat finansieel, geestelik sterk en emosioneel stabiel is. Ek wil he my maat moet tyd saam met my en my familie spandeer en die lewe saam my voluit geniet.
Wat Haar Vriende Sê
Jellytot123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Springs, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
61 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
52 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
187cm (6' 1.6") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Naïef; Uitdagend; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Geduld; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid |
Modebewustheid: |
Modieus (Ek dra net die nuutste modes) |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Fantasie; Godsdienstig; Romanse |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Romanties |
Belangstellings: |
Breiwerk; Gesonde leefstyl; Inkopies; Musiek Maak; Naaldwerk |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Kookkuns: |
Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Suikervry |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Flankering; Liefde toon in die publiek; Mag |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s) |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Voorstedelike huis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Redelik |