LieffielyfLieffielyf

Lieffielyf

52 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Ek wil n geleentheid h om jou huis in n hemelse tuiste vol lekker en lag te omskep

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Suid-Sotho
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
51 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is opreg en hardwerkend. Ek doen als met oorgawe en my grootste vreugde is om diensbaar te wees. Skrik nie vir uitdagings nie en ken lief en leed. Aanpasbaar en baie positief maar reg is reg en verkeerd is verkeerd! Ek kan van Skaapafval tot braaibroodjies maak, vleiswerk, biltong en drowors, ouma se Maketaankonfyt, Melktert en koeksusters. Lief vir die natuur en buitelewe en familie en geliefdes maak die lewe die moeite werd. Ek is liefdevol en
het so baie om te biet vir iemand wat opreg omgee en ontvanklik is.Ek is baie lief vir die plaaslewe en sal dit geniet om saans na die stil naggeluide te kan luister met n lekker beker koffie en n opregte metgesel.

Haar Ideale Pasmaat

Hy MOET n vrou met respek behandel en opreg wees teenoor haar. Hy moet verstaan dat niemand volmaak is nie maar dat n mens mekaar se swakhede kan aanvul om volmaakte vreugde te kan bekom. Dit sal n plus punt wees as hy my ouers en seuns leer ken en liefkry soos ek sy geliefdes met liefde sal omvou.

Wat Haar Vriende S

Lieffielyf het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Jag; Kampering; Perdry; Stap; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters