PurpleGarden

56 – Bredasdorp, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Soek iemand om saam met my te gaan stap (letterlik)

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bredasdorp, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Overberg (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 64
Sterreteken:
Enige
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek hou van buite wees, tuinwerk, staproetes, kamp, fietsry, visvang en as dit nou rerig moet dan sal ek doodstil in die huis sit en lees. Kos maak so nou en dan is ook lekker maar is nou nie die hoof prioriteit in my lewe nie. Probeer bietjie skilder maar net so nou en dan want stilsit is ook nie hoog op my lys nie.

Haar Ideale Pasmaat

Moet groot asseblief iemand wees wat hou van buite wees en definitief hou van kamp. Kamp soos in regte kamp. Nie in 'n chalet waar almal alles agter jou aandra nie. Kamp soos in tentjie, soms koue stort, of soms geen stort...ook iemand wat sal verstaan as ek soms baie praat en soms net stil in die natuur wil wees.

Wat Haar Vriende S

PurpleGarden het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Ek het nie een nie
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Jazz
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Misdaad; Reis; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Nuus; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Komedie
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Sport:
Bergfiets; Fietsry; Kampering; Stap; Staptogte; Swem; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Dans; Erotika
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Optimisties
Eerlikheid:
Baie