HeelhartigHeelhartig

Heelhartig

56 – Modimolle (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika

Wees lief vir die lewe saam met my!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 17 Augustus 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Modimolle (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Jy sal wonder waar ek nog al die jare weggekruip het. Ek is 'n vrou vol verrassings, spontaan, lewenslustig💃en liefdevol 💏 . Sien uit daarna om die regte maat te leer ken. Saam sal ons die lewe meer as ooit van tevore, geniet! My vreugdes sluit in: gesellig saam braai en kuier 🔥🥂, vinnige wegbreke en vakansies in die natuur 🖼of by die see🌊, ens. My lewe is gesend (groot genade) 🎶; my twee kinders het klaar gestudeer en is gevestig in hulle beroepe elders. Al wat kortkom in my lewe, is 'n goeie maat.
Reageer asb. slegs op my uitnodiging as jy heeltemal 💯 vry is om my te leer ken en dalk lief te kry. As jy dus k 'n vonkel in die oog het 😉 en graag 'n VOLWASSE, romantiese vrou 💋se lewe wil deel, laat hoor asseblief van jou. Ek hou die spasie dop...👀.x

Haar Ideale Pasmaat

Is jy ongekompliseerd, standvastig en selfversorgend? 🐿 Weet jy wat of wie kortkom om jou lewe te verryk?🤔Is jy ernstig oor 'n moontlike langtermynverhouding? 😊 Is jy nog op en wakker en energiek genoeg om baie dinge saam met my te doen?👫 Is getrouheid vir jou belangrik? Is jy ontvanklik vir liefde? ❣ Ek sien uit na jou antwoord...x✍

Wat Haar Vriende S

Heelhartig het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Pop / Top 40; Reggae; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Reis; Romanse; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Gholf; Jag; Kampering; Rugby; Stap; Staptogte; Tafeltennis; Tennis; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Kitskos; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters