dankiejydankiejy
5

dankiejy

68 – Mosselbaai (Hartenbos), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Aktiewe Fietsryer

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

As jy my leer ken het sal jy weet waarom jy my moet leer ken

Ek is n Christen wat probeer om my geloof op n daaglikse basis te leef.
Ry gereeld fiets(Pad en Berg) saam my vriende maar ry nie meer wedrenne nie. (het Argus en 94.7 gedoen en selfs n paar onder 3 ure.)
Daar word geskinder dat ek "helende hande" het as dit by n rug/nek en been masering kom (hoe waar dit is weet ek nie, jy sal maar self moet uitvind)

Die mees belangrikste rede is: Proe my souskluikies vir nagereg (Ouma se resep)

Sy Ideale Pasmaat

(Indien jy nie n sin vir humor het of tussen die lyne kan lees nie sal dit n goeie idee wees om nou die "Go back one page" knoppie te druk)

1. Jy moet weet waar die yskas is om die bier (alkohol vry) te kry!
2. Die stofsuier is n belangrike masjien om te bemeester.
3. As jy motors en fietse kan was en diens sal dit n goeie aanbeveling wees.
4. As jy saam my fiets ry sal dit beslis baie punte vir jou tel.
5. Aktiewe deelname aan sportiewe aktiwiteite is n vereiste.
6. Alergie vir die TV kontrole is beslis ongeneeslik en sal nie teen jou gehou word nie.
7. Moet die braaivleisvuur kan begin en die vleis perfek kan braai, n bietjie gebrand op die vet kant sal baie punte vir jou tel.
8. Passievol wees oor dit wat vir jou belangrik is
9. Finale sleutel tot my hart: Ry 75km op jou fiets saam met my
10. Moet jou eie identiteit hanhaaf as individu
11. Moet onafhanklik kan funksioneer en tog saam my in ons span speel.
12. Meer as enige iets anders moet jy saam my aanbid

EERLIKHEID oor en in alles!!!

Wat Sy Vriende Sê

dankiejy het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mosselbaai (Hartenbos), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Visse
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Geskeer
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Buite beheer
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Realisties; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleredrag:
'n Stoute satyn nagrokkie
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Latyns; Opera
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Godsdienstig
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Curling; Driekamp; Fietsry; Krieket; Motorsport; Rugby; Skaak
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie