Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kempton Park (Bredell), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
62 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Pretoria; Benoni; Boksburg; Brakpan; Kempton Park; Nigel; Springs (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
61 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
161cm (5' 3.4") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Ander | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n vrolike persoon en n kind van God ek is baie liefdevol en is baie lief vir my Kinders en klein kinders, hou glad nie van valse mense nie, kansvatters wat voorgee ek haat leuens. Anders hou ek van alles wat mooi is. Lief vir die buite lewe en diere. Ek teken en sing graag. Ek is ń mense mens daarom studeer ek tans vir Christelike Betading. Lief vir visvang en ja ek is ń positiewe mens.
Haar Ideale Pasmaat
Moet lief wees vir kinders en n ware kind van God wees. Moet weet hoe om n vrou te behandel. En moet my kan laat lag. Saam met my God dien, my respekteer, en lief wees vir my, moet met my kommunikeer en met my kan gesels oor dinge wat hom pla selfs iets van my, sodat ek daaraan kan werk, maar asseblief moet my nie probeer verander nie ek verander net vir my Skepper. Lief wees vir diere en ja ons moet mekaar kan aanvul.
Wat Haar Vriende Sê
Marli77 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Stedelik (My styl is vars van die stad se strate af) |
Gunsteling Kleredrag: |
Enige iets, solank dit swart is |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Opera |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Godsdienstig; Romanse; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Geselsprogramme; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Lees; Sing; Toneelspel; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Boogskiet; Dans; Krieket; Perdry; Rugby; Seil; Skermkuns; Ski; Skietsport; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is meer aanlyn as van lyn af |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering |
Afsitters: |
Selfgeldend; Erotika; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Die Baas in die pad steek |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
Ander |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |