MickeyZARMickeyZAR
3

MickeyZAR

38 – Midrand (Noordwyk), Gauteng, Suid-Afrika

Leer my ken as jy wil weet wie ek is

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek kom soms skaam voort maar as jy my eers leer ken sal jy weet ek is 'n snaakse en aangename persoon om saam te wees, ek hou nie van dans en nagklubs nie en verkies eerder om rustig by die huis te verkeer of langs 'n bosveld vuur te wees. Ek doen sport skiet as 'n stokperdjie so jy sal my seker op die skietbaan kry oor naweke. Ek hou baie van sport skiet en wapens en het 'n positiewe uitkyk op die lewe. ek hou van lag en grappies maak en iemand wat my intelligensie prikkel. Ek kom baie meer met jonger mense oor die weg as met mense my eie ouderdom. Ek is nog lewenslustig. Ek het al die goeie en slegte van die lewe gehad en moes myself keer op keer optel en weer bewys. Ek is nie sonder foute nie. As ek lief het, is dit inniglik en diep.

Sy Ideale Pasmaat

Ek gee nie om hoe my pasmaat lyk nie, ek soek net iemand wat nie "hangups" het nie. Verkieslik vrolik en glimlag en wat baie gou 'n gesprek kan begin en handhaaf. Iemand wat tevrede is met wat die lewe gee, en wat nie omgee om iets te doen vir ander nie. Ek is 'n sagte mens met 'n sagte hart en so ook soek na iemand wat nie konflik veroorsaak of van hou nie. Ek is ‘n kerk mens en soek verkieslik ‘n meisie wat ook baie sterk voel oor Jesus en om dit in ons verhouding te hê.

Wat Sy Vriende Sê

MickeyZAR het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Midrand (Noordwyk), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Russies
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Centurion; Pretoria; Benoni; Boksburg; Brakpan; Kempton Park; Edenvale; Germiston; Krugersdorp; Midrand (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 28
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Russies
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee; Miskien
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra kontaklense
Gesigshare:
Geen
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het 'n kroniese siekte; Ek het 'n geestestoestand
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Laf; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
Besigheid; Nie-fiksie; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Gedigte skryf; Houtwerk; Motorherstelwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Jag; Krieket; Motorsport; Rugby; Skietsport; Snorkelduik; Veerpyltjies; Visvang
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Duits; Maak nie saak nie; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Skaam
Eerlikheid:
Baie