Obelix_1604Obelix_1604

Obelix_1604

58 – Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Meerkat Bul

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 21 Mei 2021

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Ram
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vervoer
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
151cm (4' 11.4") - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Daar is nog so baie om te deel. Kom laat ons kuier. Mens kan nie deur die lewe gaan sonder vriende nie, niemand is ń eiland nie.

Ek wil graag vriende wees met standvastige vriendinne wat my nie net wil gebruik omdat ek paw-paw boom in die erf het nie.

Kompromie, eerlikheid en respek is deel van wie ek is, daar is ander positiewe eienskappe ook maar ek wil nie soos perfekte mens klink nie want ek is ver van dit, my stoutgatgeit hou my te besig in die somer en in die winter. Mens is maar mens en ek kan oumens gesindhede verdra nie, want ek is beslis ver van dit af. Don't let the old man in.

Sy Ideale Pasmaat

Pasmaat: Iemand baie dapper wat weet hoe om ń man met ń koekroller te jaag en weet dat ń glimlag beter as trane is.

Die hart is ver belangriker as die uiterlike. Gelukkige vrou is kosbaar, dierbaar en straal positiewe energie uit.

Sy moet grap kan vat, kan lekker kuier, kan wandel sonder rede en sommer net ook kan stil wees. Haar eie tyd kan geniet sonder om eise en voorwaardes te stel. Sy moet absoluut gemaklik in en met haarself wees. As jy 'hang-ups', 'issues' en voorwaardes het hou asb verby, ek is heeltemal oor dit.

Flip, net nice mens wees. Hoe moeilik kan dit wees?

Wat Sy Vriende S

Obelix_1604 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Verdwynend
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Skaam
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock; Swaar Metaal
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Westerse
Sport:
Gholf; Jag; Kampering; Motorsport; Rugby; Stap
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Dieetbeperkings :
Ek het geen