Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
52 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
169cm (5' 6.5") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Katoliek | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
51 - 62 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 195cm (6' 4.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek hou van lag, en is optimisties oor die lewe. Energie wat ek uitstraal is van passie, kreatiwiteit en geluk. My oggend koffie vir jou met 2 teelepels hoop in geroer. Een sien en doen goed, twee kan beter vaar. Lief dit om die tyd wat ek tot my beskiking het goed te gebruik. Skilder is my grootste maat. Stap gereeld, lief vir swem en die natuur. As ek my plan nie kan verander nie is dit nie 'n goeie plan nie.
Haar Ideale Pasmaat
'n Maat wat lief is vir kuns en dit kan waardeer, Sal wonderlik wees. As hy self kunste beoefen nog te beter. Maat wat ook kan lag vir sy eie foute. Begrip, iemand wat lekker kan saam gesels. Om saam kos te maak en skottegoed te was. Saam planne te maak en te breek. Ek is wel n person wat daarvan hou om klaar te maak waarmee ek begin het. Mens moet mekaar kan vertrou en mekaar spasie gun. Hy moet sy eie stokpertjies / sport ook geniet. Iemand wat ook kan luister, wat intelegent en meelewend kominukeer. Wat hou van mense en diere, en ons hulle saam kan geniet.
Wat Haar Vriende Sê
Granaat het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Granaat moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.