In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n 25 jarige interessante man wat tans in Vietnam woon. Ek het as a protestant groot geword maar het onlangs Katoliek geraak. As jy meer wil weet is ek meer as bereid om jou in te lig. Ek sou myself as aantreklik beskryf, maar defnintief nie 'n atletiese superster nie. Ek wil graag 'n vrou he wat by my sal staan en my help om 'n goeie man van God te raak. Ek glo dat God die finale skrywer van lewe is en dus laat ek al my sorge oor aan hom en soek 'n vrou wat my sal help om dit te besef in werklikheid. Ek het geen ondervinding in boerdery nie, maar my droom is om eendag 'n pragtige plaas te besit, met 'n pragtige vrou en kinders by my sy.
Sy Ideale Pasmaat
Ek is 'n eenvoudige man en soek 'n vrou wat my sal komlimenteer. Ek is nie opsoek na 'n ingewekkilde vrou met allerhander komplikasies nie, maar een wat bereid is om my as 'n man en leier te volg in die voorbeeld van God. Ek is myself nie groot nie, maar ook nie klein nie - gemiddeld - en is dus nie opsoek na 'n superster vrou nie, maar 'n doodgewone dame wat mooi is en haar plek ken in God se heelal.
Wat Sy Vriende Sê
AfrikanerKatoliek het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Viëtnam | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
30 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels | |
Geloof: |
Christen / Katoliek | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Gereelde drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
20 - 25 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 169cm (5' 6.5") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
AfrikanerKatoliek moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.