AangenameKennisAangenameKennis

AangenameKennis

54 – Pretoria (Centurion), Gauteng, Suid-Afrika

Wie nie waag nie, wen nie....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Woensdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Centurion), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Visse
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
46 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Wat kan ek sÍ? Dis moeilik om jouself te beskryf aan vreemdelinge want 'n geaardheid kan baie interessant maar ook kompleks wees. In my vrye tyd hou ek soms van net rustig wees tuis en met vriende en familie kuier maar ek hou ook van musiekkonserte, teater, en kuns (koop met my oŽ). Ek gaan stap graag om fiks te bly. Ek hou van reis en nuwe plekke sien. Ek is 'n passievolle diereliefhebber en verkies die natuur bo die stad.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat sal iemand wees wat my aanvaar soos ek is en ek sal die selfde doen met hom. Eerlikheid en sensitiwiteit is prioriteit. Liefdevolheid en respek vir mekaar is belangrik. Dit moet ook 'n man wees wat deel in my belangstellings maar ook sy eie kan hÍ.

Wat Haar Vriende SÍ

AangenameKennis het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Uitgesproke; Wild & Uitbundig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Sensualiteit; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Dans / Disko; Klassiek; Pop / Top 40; Reggae; Rock; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
Reis
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
DokumentÍr; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Kookkuns
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters