Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
152cm (4' 11.8") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
52 - 62 | ||
Sterreteken: |
Leeu | ||
Lengte: |
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Grys | ||
Oogkleur: |
Groen | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Dis Ingewikkeld | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Finansies; Eie Onderneming; Landbou | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n lewenslustige vrou wat die lewe ten volle geniet. Ek is nie n vol nonses persoon en maklik aanpasbaar. Ek hou daarvan om aktief te wees en doen graag kreatiewe dinge. Hou veral van kosmaak. Positiewe en goed geballanseerde persone met n gesone uitkyk op die lewe is vir my belangrik
Haar Ideale Pasmaat
Die persoon moet goed geballanseerd wees met n goeie sin vir humor. n Gelykmatige geaardheid wat eerlik en opreg is. Iemand wat oor als kan praat. Kommunikasie is uiters belangrik. Iemand wat nog fiks en gesond is om te stap en die buitelewe te kan geniet. Iemand wat nie lojaal en jaloers is sal n verhouding vernietig.
Wat Haar Vriende Sê
Netmaarek het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Netmaarek moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.