SharrieSharrie
1

Sharrie

71 – Durban (Port Shepstone), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Eersteklas Sielsmaat.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is jonk van gees en liggaamlik goed versorg en fiks. Ek is stylvol, skraal en het baie energie. Geluk, vriendelikheid, nederigheid, goedhartigheid en vrede laat my glimlag. Ek het 'n goeie sin vir humor – lag is immers wyn vir die siel en dit is die klein dingetjies in die lewe wat die meeste saak maak vir my. My kenmerkende karaktereieinskappe is eerlikheid, vriendelikheid, nederigheid, integriteit, empatie en lojaliteit. Ek hou van die natuur, om in die tuin te werk, te onthaal en te reis. My ontspanningskedule sluit in 'n wegbreek na die bosveld, 'n goeie fliek, middagete/aandete by 'n restaurant, 'n rugbywedstryd op Loftus Versveld, te reis en familie en vriende by die huis te onthaal. Ek hou glad nie van oneerlikheid, wanvoorstellings, humeurigheid en kansvaters nie.

Haar Ideale Pasmaat

'n Gesonde Christen-heer wat selfversekerd is en steeds so "hiperaktief" soos ek is, sal die beste by my pas. Hy moet 'n goed versorg en netjies wees, 'n nie-roker, 'n glas (of twee) wyn of 'n whisky geniet.
Moet gesellig kan kuier en die geselskap van familie en vriende waardeer. Moet beslis nie temperamenteel wees nie en onredelike verandering van buie h nie. Hy moet 'n sielsgenoot wees en opreg in sy bedoelings met betrekking tot 'n langtermyn volwasse en sorgsame/liefdevolle verhouding waarin individualiteit bewaar moet word. Moet selfversorgend wees en dieselfde belangstellings, morele standaarde en karaktereinskappe as ek deel. ' n Redelike groot databasis (glimlag vir myself) van algemene/intellektuele kennis sal voordelig wees.

Wat Haar Vriende S

Sharrie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Durban (Port Shepstone), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
71
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ander
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
66 - 72
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Nie-fiksie; Reis; Speurverhale
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Sport
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Misterie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Rugby; Swem; Tennis; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Frans; Italiaans; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Flankering; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Optimisties
Eerlikheid:
Baie