Kylec2510Kylec2510
1

Kylec2510

27 – Midrand (Carlswald), Gauteng, Suid-Afrika

Wat jy sien is wat jy kry

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n Baie reguit en op die man af, is Plat op die aarde. Hou van eerlikheid ten alle tye. As Ek van myself gee, gee ek 100% of dit met vriendskap of 'n verhouding is, ek verwag dieselfde terug. Ek is' n GROOT "Gamer" maar is gelukkig nie so vas dat dit 'n probleem skep vir my sosiale lewe nie. Ek hou nie daarvan om in Klubs en kroee uit te hang nie, verkies om tyd saam met vriende en familie te spandeer, fliek te kyk of uit te gaan vir' n koffie of ete. Het 'n Baie droee sin vir humor.

Sy Ideale Pasmaat

Ek mik nie op 'n verhouding nie, as dit so uitdraai is dit' n bonus. Ek verwag Dat sy haar self en so ook ander mense Sal respekteer. Reguit en eerlik ten alle tye. As sy 'n fortuin soeker is, soek sy op die verkeerde plek. Moet' n goeie sin vir humor he en gemaklik met haar self en die lewe wees.

Wat Sy Vriende Sê

Kylec2510 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Midrand (Carlswald), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
27
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Kylec2510 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.