NeedSomeoneNeedSomeone

NeedSomeone

55 – Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Lief vir die Liefde, lief vir die See...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 02 Maart 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Noord-Amerika; Sentraal-Amerika; Suid-Amerika; Europa; Suid-Afrika; AustraliŽ; Nieu-Seeland
Ligging:
Kaapstad & Skiereiland; Weskus (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Gaelies / Iers; Grieks; Italiaans; Nederlands; Noorweegs; Pools; Roemeens; Russies; Spaans; Sweeds
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Lief vir…
ʼn Kampvuur, ʼn strandvuur, ʼn kaggel of ʼn braaivleisvuur. Lekker koffie, ʼn glas wyn of ʼn goeie whisky. Lekker kos, braaivleis, seekos. Stap langs die see of net kyk vir die see. Mooi musiek en mooi woorde. ʼn Mooi vrou wat lag. Die maan en sterre van die Weskus. VoŽls wat gesels, vlamme wat speel, die reuk van vars brood, braaivleis, kaneel en vanilla. ʼn Vrou in ʼn japon wat na sag en seep ruik, wat teen my opbondel en vlamme kyk, en soen met peppermint en warmte op haar asem.
Tans in Gauteng; kom Augustus/September Kaap toe…

Sy Ideale Pasmaat

My droomvrou...
ʼn Vrou om vas te hou en voor lief te wees…om mee rustig en gelukkig te wees. Wat vir mż wil hÍ. Wat verstaan waarom ek soms stil is; wat in die oggend bly is om by my wakker te word; wat saam met my kan koffie drink en na die see staar, wyn kan geniet en kan gesels - soms sonder woorde… ʼn Vrou wat soms kan heeldag-terg en soms nie tyd wil mors nie…soms ʼn dame- en soms net wil vrou-wees…Wat hou van reŽn en wind en mis en koud, maar ook son en lag en speel. Wat lief is vir die sonsondergang en die maan wat hang oor die Weskus-see.
Ek hoop sy is hier en soek ook na my...

Wat Sy Vriende SÍ

NeedSomeone het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Getrouheid; Humor; Sensualiteit; Tevredenheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Instrumentaal; Klassiek; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Romanse; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Nuus; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Kookkuns; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Gholf; Krieket; Rotsklim; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Frans; Italiaans; Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Baie