2

McVih

51 – Pretoria (Roseville), Gauteng, Suid-Afrika

My vaal kar is bietjie stukkend op die oomblik ... ons gesels eers.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Soms sê mense ek is "complicated". Uhm, nee. Net nie oppervlakkig nie. Ek is reguit, eerlik, opreg en glad nie diplomaties nie. Ontaktvol en hou gewoonlik net my gedagtes vir myself. Seerkry het my taaier en slimmer gemaak. Lesse wat mense my geleer het. As jy n verskuilde agenda het, los maar. Daardie stereo-tipe in jou kop is fiksie. Selfs hierdie profiel se samestelling is ontoereikend. Jy sal met my moet gesels om uit te vind wie en wat ek regtig is. Dalk is jy aangenaam verras, dalk nie. Ek klink baie kwaai, nê? Ek is eintlik baie kalm en bedees. Gewoonlik. Kan kwaai raak .. met genoegsame rede. Dit vat baie voordat ek my skroefdraad verloor.
Die lekkerste plek is tuis. Waar ek kan doen wat my plesier verskaf. Soms uitgaan, soms kuier, soms onthaal, maar nie gereeld. Teveel son, wind en koue is onaangenaam, maar op mooi dae is buite, in die natuur, n wonderlike plek om te wees. Die lewe is baie kort. Dit maak skielike draaie en pluk maklik jou wereld onder jou bas uit. Jy dink nog jy is OK, dan is jy nie. Maar as jy loop lê, loop almal oor jou. As jy weg kruip, gaan die lewe by jou verby en eendag skrik jy met n skok wakker en vind uit jy is op n vreemde planeet en jý is die "allien".
Ek is nie fotogenies nie. Fotos doen nie reg aan my gelaatstrekke nie. Ek is nie daardie beeldskone, mode poppie, fyn en vroulik, hare, nael en hoee hak skoentjies waarmee jy by jou buddies gaan spog nie. Ek werk met my hande. My nael is tools, nie jewels. Aanvaar dit. Dit gaan nie verander nie.

Haar Ideale Pasmaat

Funksioneel. Van kop tot tone en alles tussen in. Die brein, ore, oe, en als. Die hart is warm en het plek vir my. My maat het balans in als. n MAN wat KAN, het eelte op sy hande, nie sy boude. En dis nie gymn eelte waarvan ek praat nie. Wat my totaal afsit, is n man wat hande in die sakke staan en kyk hoe ander (vrouens, kinders en ou mense) werk, en dan die vermetelheid het om kommentaar te lewer. Jy is mens, nes ek. Jy ken die verskil tussen reg en verkeerd, 'morals' en 'ethics', 'sensual' en 'sexual', geloof en godsdiens. Ek wil weet wat daar binne in jou kop en hart aangaan, meneer. Jy kan speel, maar hard werk ook. Jy het mense-vaardighede, want myne is min. Ek is regtig moeg vir 'wimps', kansvatters en sceemers.
Ek wil skilder, met jou hier naby my. Ek wil n aandete voorberei en rustig eet. Ek wil nooit ooit weer voel ek is in die pad, oorbodig, te min, te veel, n las, of n onaangename verpligting nie. Dan bly ek eerder sonder n maat.
Ek weet nie regtig wat verhoudings maak werk nie. Ek weet wel wat hul breek. As ons nie die dinge op daardie baie lang lys doen nie, dink ek ons sal OK wees.
Over inflated egos and over-sized pride: Being male does't make you The MAN. That is a title you have to earn.
Kompetisie hoort nie in my huis. As jy MAN's genoeg is, wys my jy het murg, guts, n rugstring en n werkende brein. Is dit n vrou se plig om die man te beskerm? Is dit n vrou se plig om vir n man te baklei? Moet n vrou nou jagter speel en die manne "vang"? Waar is jou "balls", ou? As jy nie selfrespek het nie, gaan jy ook nie respek vir my hê nie. As jy nie konsiderasie het vir ander nie, sal jy ook nie konsiderasie vir my hê nie. In so geval, hou maar verby, meneer.
As cannabis of n ander dwelm jou sak, tyd en brein vreet. Los maar. Jy mors jou tyd hier. Ek sal tabak en n geleentheids drankie aanvaar. Ek sal baie dinge aanvaar. Maar daar is dinge waarop ek nie meer bereid is om kompromiee op te maak nie. Cannabis en ander dwelms is een van daardie punte.

Wat Haar Vriende Sê

McVih het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Roseville), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
161cm (5' 3.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ander
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
49 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het 'n kroniese siekte; Ek het 'n gehoorgestremdheid; Ander
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Simpel
Intelligensie:
So effens stadig
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Pessimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Kunsflieks; Misterie; Riller; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Meditering; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Skaak; Stap; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters