Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Roedtan (Marble Hall), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
53 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
169cm (5' 6.5") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Geen | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Roedtan (Limpopo, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
47 - 57 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
In die begin is ek maar bietjie skaam tot ek jou goed uitgekyk het. Partymaal sal jy my moet vra vir 'n beurt. Kan lekker gesels oor baie onderwerpe. Ek is mal oor die see. Hou van braai en lekker kuier saam vriende en familie. Maar wil oor alleen tyd he saam my partner. Sal baie graag dinge wil saam doen. Saam kruideniers koop. Saam Uiteet. Saam Kuier … ag noem op..alles.
Ek is nie maer nie. So vat my soos ek is of los dit…..
Haar Ideale Pasmaat
Ek gee nie om oor waste werk jy doen nie. Solank jy net eerlik jou geld verdien.
'N verhouding kan slegs werk as dit op Gad gebou is en as mens ten alle tye volkome eerlik teenoor mekaar is.
Visvang, Braai, See vakansie, ag sommer alles wat lekker is. Sal als saam wil doen.
Eerlikheid en opregtheid speel n baie belangrike rol in mens se verhouding. As mens nie eerlik en opreg is nie sal dit nie werk nie!!
Wat Haar Vriende Sê
Meraai6946 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Meraai6946 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.