KaalvoetplaaskindKaalvoetplaaskind
1

Kaalvoetplaaskind

34 – Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Plat op die aarde Plaas Meisie opsoek na haar boer

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is nie soos enige ander meisie nie. Ek is enig in my soort. Ek is baie lojaal teenoor die mense wat naby aan my is. Ek is eerlik en opreg en stap 'n reguit pad. Ek is ' fun mens as dit kom by Avontuurlustige dinge. Ek hou van alles wat 'n uitdaging is...

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet sag op die oog wees. Hy moet 'n hart van goud he en my met sy lewe kan beskerm en oppas. Hy moet eerlik en opreg wees en nooit vir my lieg oor enige iets nie. Hy moet lief wees vir Diere en lief wees vir die buite lewe. As hy ook hou van adrenalien soos bungee of paraglyding is dit 'n bonus!

Wat Haar Vriende Sê

Kaalvoetplaaskind het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
32 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Kaalvoetplaaskind moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.