MrG123MrG123
9

MrG123

60 – St Helenabaai (Shelley Point), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Kom ons vul mekaar aan.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 25 Desember 2023

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

My vriende sal se ek is betroubaar. Ek hou van braai, vuur voor die kaggel en droe rooi wyn. Nuusgebeure, finansiele nuus en honde. Ek hou nie van verwaande mense en mense wat voorgee wat hulle nie is nie. Ek hou van vakansies in die bos of by die see. Normaalweg in chalets of gaste huise. Pret vir my is om saam met my partner te kuier (normaalweg braai, pizza maak of vakansie hou). Die lewe is daar om te geniet, maar ook 'n mate van erenstigheid wanneer dit nodig is. Lewe en laat lewe.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat integriteit het. Wie vir my sal omgee en vir wie ek kan omgee. Iemand wat eerlik en betroubaar is. Braai, kuier en gaan stap. Iemand wat aktiwiteite met my deel, maar my ook toelaat om TV te kyk en te lees. Oneerlikheid sal 'n verhouding vernietig.

Wat Sy Vriende Sê

MrG123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
St Helenabaai (Shelley Point), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede; Blouberg; Darling; Hopefield; Langebaan; Saldanha; St Helenabaai; Velddrif; Vredenburg; Eendekuil; Elandsbaai; Malmesbury; Moorreesburg; Piketberg; Porterville (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
152cm (4' 11.8") - 184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Toneelspel
Sport:
Krieket; Rugby; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Kitskos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters