RooiRemoerRooiRemoer

RooiRemoer

26 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Opkikker vir die lewe....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
26
Sterreteken:
Visse
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
27 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n bubbly mens..... Altyd daar.... Altyd lojaal..... Ek geniet die buitelewe vreeslik..... Ek is iemand wat wel my dae kry waar ek net wil ontspan en movies kyk..... En dan kry ek my dae wat ek nie kan stil sit nie.... Ek hou van dinge doen..... Om n kuier in te werk saam mense wat na aan my is maak my gelukkig..... Ek sal nou nie se "what you see is what you get" nie want mense maak hulle eie afleidings....

Haar Ideale Pasmaat

Sjoe.... Wel.... Ek sal se hy moet daar wees... Deur my moeilikste tye tot in my beste tye..... Hy moenie vlug wanneer dinge moeilik raak nie.... Hy moet homself wees.... Hom as mens kan geniet saam my.... Kan lag oor simple goedjies en my kan troos as wanneer ek nie myself kan wees nie.... Ons moet saam nuwe goed kan doen en nuwe dinge ondek..... Hoogte is nou iets wat ek sal kan doen nie maar daar is redelik baie ander.....

Wat Haar Vriende S

RooiRemoer het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Houtwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Langhare; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Uiters konserwatief
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters