DansLyfie85DansLyfie85

DansLyfie85

35 – Pretoria (Queenswood), Gauteng, Suid-Afrika

'Dana' sal jy dit onthou

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Queenswood), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
35
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Ander
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n selfstandige enkel ma van 3 minderjariges. Ek hou van opregte gesprekke en n realistiese denkwyse. [Geen kansvatters] Is sosial maar geniet ook stilte tyd. Ek kom maklik met mense oor die weg en sal jou baie gou vertel hoe ek voel oor n situasie. [Ek is verantwoordelik]

[Ek sal jou meer oor myself vertel indien jy my vra]

Ek hou van dans en lekker lag en 'Dana' gaan ons braai. Ek maak potjiekos en braai graag vir my en my dogters. (ek doen meeste goed self,ek is al van 2016 onafhanklik ek het myself baie goed geleer)

Ek hou daarvan om mooi en versorg te lyk. Ek is trots op my voorkoms en sal nie sommer n dag sonder mascara deurgaan nie. Ja, al kamp ek langs die viswater of in die bosveld.

Ek bestee meeste van my tyd aan my werk en my dogters en hulle opvoeding en ondersteun hulle in alles. Hulle is Graad 5; Graad 2 en Graad 1. Ek beywer my om vir hulle die beste voorbeeld van n enkel ouer te wees. Respekteer my omstandighede rondom dit.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat selfstandig en selfversorgd is. Dit wys my jy het n strek sin vir verantwoordelikheid. Met ander woorde; jy bly op jou eie en jy kan jouself onderhou.
*** Streng gesproke iemand in Pretoria, *** ek wil nie sukkel om jou te leer ken nie. Hy moet n standvastige verhouding met God h. Iemand na wie ek en my dogters kan opkyk. Iemand wat God se orde van man en vrou in ons lewe sal hoog ag. Iemand wat wel kinders het of iemand wat nie sy eie kinders het nie maar wil h (nie sy eie nie). Of iemand wat belangstel om n saamgestelde gesin te h.

Aktief, leef gesond en moet meeste goed eet. Veral as ek dit maak en dit het dalk bietjie gebrand of so iets...grappie.
*** Iemand wat opbouende karakter eienskappe het.*** Moet ook hou van dans... "O" en motorfiets ry is n bonus... ek het vergeet om te noem dat ek baie daarvan hou.
Ek ontmoet graag mense en ek moet die vrymoedigheid h om myself te wees rondom hom.

Eerlikheid is die belangrikste eienskap wat enige mens van kan beskik. Ek is n praktiese mens en hou van basiese goed. Ek is seker my perfekte pasmaat is nie te veel van n "tall order" nie. Ek hou van iemand wat langer as ek is. Ek hou daarvan om beskermd te voel. Die lysie kan nou baie lank raak.... lol

Wat Haar Vriende S

DansLyfie85 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Gaatjies op ander plekke; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Musiek Maak; Sing; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Hang- / Skermsweef; Kampering; Liggaamsbou; Motorsport; Rugby; Stap; Swem
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Naakbaai
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters