HartlandGirlHartlandGirl

HartlandGirl

25 – Helderberg (Somerset Wes / Strand / Stellenbosch), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Volg my hart en my passie ten alle tye.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: 10 Mei 2020

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Somerset Wes / Strand / Stellenbosch), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
25
Sterreteken:
Bul
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 32
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 207cm (6' 9.5")
Liggaamstipe:
Atleties; Groot; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het n groot omgee hart, altyd n goeie vriendin. Ek was al deur baie swaarkry, n goeie leerskool om lewe in perspektief te sit. My Familie is alles vir my. Ek gee goeie raad en probeer help waar ek kan, plus ek het n baie snaakse sin van humor. Ek is baie lief vir oefen en gym. Ek doen biki ligaamsbou in Wellness Bikini (ons het stewife bene en boude).

Ek is mal oor ontwerp. Ek is n Interior Architect en boer met Bonsmara beeste saam met my familie.

Ontwikkeling is my daaglikse werk.

Ek glo in harde werk en goeie tyd saam met familie en diere. My grootste droom is om n veilige hawe vir diere te kan skep om my kleinkinders n kans gee om SA se wild te kan beleef eendag.

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat moet n man wees wat kan sterk staan, traditioneel groot gemaak is, hy moet lief vir diere en n plaas lewe. As hy saam met my n gesonde leefstyl kan leef sal dit fantasties wees, as nie is ondersteuning al wat n mens nodig het. Respek vir vrouens en n hart wat aan die Here behoort is baie belangrik!

Eerlikheid is belangrik. Lojaliteit is koning. Ek self is verskriklik lojaal.

Wat Haar Vriende S

HartlandGirl het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Klassiek; Latyns; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
Besigheid
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties; Swart & Wit / Stil; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Professionele atleet
Sport:
Atletiek; Gewigsoefeninge; Liggaamsbou; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Erotika; Langhare; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters