WilleWieWilleWie
6

WilleWie

25 – Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

Avontuurlustig en spontaan, het 'n plaas en 'n koei kort net nog my nooi.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Sosiaal sarkasties, met 'n vlymskerp tong tog soms so stil soos 'n oorlogskip in 'n plaasdam. Ek is so gemaklik as wat kan kom in die buitelug net soos in die stad, van skiet tot lees daarin vind ek my genot.

Sy Ideale Pasmaat

'n Avontuurlustige vrou wat saam met my in pas op die plaas net soos in die dorp. Goeie sin vir humor gaan definitief nodig wees. Ek soek iemand wat saam met my sal glo in romans.

Wat Sy Vriende Sê

WilleWie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
25
Sterreteken:
Ram
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap; KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 24
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Vennootskaplik; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Sarkasties; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Hoop; Humor; Nederigheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Romanse; Speurverhale; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Lees; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Gimnastiek; Jag; Kampering; Kanovaart; Lyn- / Rolskaats; Pluimbal; Rotsklim; Rugby; Skietsport; Stap; Staptogte; Veldhokkie; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai
Afsitters:
Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters