0

Vreugdevlinder

58 – Randburg (Ferndale), Gauteng, Suid-Afrika

Life is a journey, let us enjoy the ride!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Vriendelik, innemend en passievol oor die lewe- dis ek!. Oefen, draf, naaldwerk en kuns hou my besig met ń goeie boek of ń fliek om die ledige uurtjies te vul.
Ek het ń groot liefde vir die see, maar die bosveld het sy eie bekoring waar ek net kan ontspan.

Haar Ideale Pasmaat

ń Eerlike, liefdevolle man wat ondersteunend is en respek betoon, trek my aandag. As jy soveel moontlik saam met my wil doen en my passie vir die lewe deel, is dit nóg beter.
Ongeërgdheid, aggressie en ń ongesonde leefstyl is ń groot NEE!

Wat Haar Vriende Sê

Vreugdevlinder het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg (Ferndale), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Vreugdevlinder moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.