Lappies01Lappies01
5

Lappies01

59 – Boksburg (Oos Rand), Gauteng, Suid-Afrika

Baie lief vir my Skepper kom ons skryf ons eie roman.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek glo elke mens hoop en vertrou om die regte lewens maat te ontmoet. Om n profiel op te stel het sy goeie en slegte nadele. Mense kyk na jou foto’s en dan jou profiel en moet maar hulle eie gevolgtrekking maak. Maar as jy nog nooit die persoon regtig ontmoet het nie hoe sal jy weet of dit is die regte lewens maat is vir jou. Onthou God het elke mens uniek geskape en ja geen persoon gaan n profiel opstel om hom of haar te benadeel nie. Ek het met tyd geleer om net die mooi in almal raak te sien. Wat is die grootste sukses in n verhouding defnitief eerlikheid opregtheid en goeie kommunikasie. Natuurlik is dit mos n goeie eienskap om as n persoon na die innerlike en uiterlike te kyk. Ek is n baie lewens lustige mens en hou daarvan om te gesels en mense te ontmoet. Ek is definitief exstrovert. Ek hanteer mense met die nodige respek. Ek het baie mooi maniere en weet hoe om met n dame te gesels. Ek is baie lief vir my skepper en probeer altyd maar die regte pad te volg maar dink nie ek is beter as ander mense nie. Om God in jou Verhouding of Huwelik te hé is mos maar altyd n bonus want God is liefde. Ek is baie lief vir kinders. Lief vir honde. Baie netjies op myself en my huis. Soek iemand wat dieselfde beginsels volg as ek. Ek is Opregte en Humble mens en gee alles in n verhouding. Hou van oefening in die gymnasium en kyk agter myself. Hou van familie tyd n lekker braai of potjiekos. Geniet die see en die buite lewe visvang kamp. Ek is n maklike mens en glo die lewe gaan nie net oor my nie maar ook oor die persoon in my lewe.

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek n vrou wat oor God voel soos ek onthou ons almal maak foute en is nie volmaak nie. Maar daar is mos altyd plek vir verbetering. Lojaliteit Eerlikheid en Opregtheid is baie belangrik. Moet mooi agter haarself kyk. Kommunikasie is belangrik. Ek pas maklik aan in n verhouding. Moet van honde hou.

Wat Sy Vriende Sê

Lappies01 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg (Oos Rand), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Geen (Bles)
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Geen
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Gospel / Geestelik
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Boks; Gewigsoefeninge; Kampering; Krieket; Liggaamsbou; Perdry; Visvang; Waterski
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Afsitters:
Erotika
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters