BosveldvrouBosveldvrou

Bosveldvrou

66 – Randburg (Fourways), Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons geniet die lewe

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Maandag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg (Fourways), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Nederlands; Engels; Frans; Duits
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
65 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Nederlands; Engels; Frans; Duits
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Afgetree; Eie Onderneming; Ander
Inkomste:
Solvent; Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n 66 jarige vrou met baie selfvertroue en is 'n "free spirit". Dit beteken nie dat ek geen integriteit, selfrespek en waardes het nie. Ek is 'n baie spontane mens.
Ek hou van lag en het 'n goeie sin vir humor. Ek is gek oor dans, ek is baie lief vir musiek.
Ek hou van reis na enige plek waar ek kan stap, klim, besigtig, fotos neem.(Alles in buitelewe)
Ek skryf baie en ek is versot op geskiedenis, antropologie en genealogie.
Lief vir die kunste, teater, hou van onthaal.
Kinders, mishandelde vroue, oues van dae is waar my groot omgee lÍ.
Hou van tuinmaak.
Hou van intellektuele geselskap.
Luister graag na ander. Ek respekteer my medemens.
Ek is 'n Christen, maar maak dit nie in die algemeen 'n besprekingspunt nie. Ek deel graag met mense wat hou van Bybelse onderwerpe.
Ek hou van stylvolle klere vir elke geleentheid.
Ek is selfonderhoudend, maar kan gee en ontvang.
Ek is nie 'n vrou wat rondkyk nie en verwag dieselfde van my vriend. Ek soek geen aansittery nie.
Ek is openlik, jy is openlik.
Ek soek geen leuens nie punt. Ek soek niemand wat buite die ouderdomsgroep val wat ek neergelÍ het nie. Geen kansvatters nie. Ek sal vir die regte persoon omgee as daar 'n wedersydse gevoel is. Ek is siek en sat van mense wat klem lÍ op geld en materiŽle dinge in die lewe om my te beindruk. Ek soek 'n maat, kameraad, vertroueling. Iemand wat saam met my kan lag, die natuur, staproetes, reise kan meemaak.
[geskrap] Geen ontmoetings alvorens ons nie deeglik kennis neem vanwaar albei woon nie.
Familie waardes is baie, baie belangrik.
Selfrespek en wedersydse respek is uiters belangrik.
Ek soek geen derdeparty in my verhouding nie.
Vriende is belangrik, maar nie meer belangrik as ek of my maat nie.
Ek lewe nie in my verlede nie en is geestelik en liggaamlik gesond tot sovÍr.
Ek hou van kook en bak, maar eet baie gesond.
Ek kyk nie graag TV nie, maar soms wel sport (enige sport).

Haar Ideale Pasmaat

Goed versorg en skoon, humoristies, goeie geselskap, breŽ algemene kennis, onafhanklik maar kan deel, eie vervoer, stylvol, gemaklik wees, geen pretensies, openhartigheid, moet hou van en kan dans, selfvertroue en vertroubaar. En moet my profiel lees en sien of hy inpas.

Wat Haar Vriende SÍ

Bosveldvrou het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Wild; Buite beheer
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Realisties; Snaaks; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My swembroek / bikini
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock; Swaar Metaal; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Kunsflieks; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Boks; Dans; Driekamp; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Kanovaart; Perdry; Rotsklim; Rugby; Sokker; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Tafeltennis; Visvang; Voëlkyk; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Glutenvry; Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters