0

LaLuNa2

48 – Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika

Plainjane opsoek na Ware Geluk as daar ooit sò iets bestaan.....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek's 'n plat op die aarde moeder en ouma van 1 Wonderwerkie uit God se VaderHand...HuisHen...Geensins Liefde vir die dorp nie maar wel uitstappies en kuiertjies as gesin of saam goeie vriende tuis...Why not.......Sal graag geselskap geniet wie weet wat dalk mag voorlè...As God ons Leidsman is....Wie kan teen ons wees....Ons praat gerus....Dankie vir jou inloer en tyd...

Haar Ideale Pasmaat

Soek na 'n Goeie Versorgde Mans Mensie....
Dink nie dis tè veel gevra nie....Eerlik, Opreg met Goeie Menswaardigheid....Glo almal en Lewens Standaarde wat gepaardgaan met 'n goeie gesindheid en sin vir humor....Ek wil bitter trots wees om aan jou sy te wees.....Aanvaar my en my Lugguage of hou verby.....Ek het my kinders voel aankom...Sò aanvaarding is 'n absolute MOET en opoffering van beide kante.....Ekt geensins 'n probleem as jy kinders of kleinkinders het nie...Tyd staan vir niemand stil nie....& Geluk is vir almal beskore.....Ons praat later....

Wat Haar Vriende Sê

LaLuNa2 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
47 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

LaLuNa2 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.