JenieyJeniey

Jeniey

45 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Que Sera, sera

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 08 Julie 2020

Verander: 17 Junie 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion; Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou-Groen
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is loyaal en 'n goeie luisteraar. Nie so goed met die praat gedeelte nie (alhoewel ek my oomblikke het). Dit skep vir my plesier om die mense om my gelukkig te sien. Ek is mal oor fiksie (lees/movies) veral "dystrophian/apocalyptic" en aksie. Ek hou van kunsvlyt en rekenaar speletjies (pas 3 bymekaar). BAIE lief vir diere. Familie is vir my alles! Die lewe het vir my 'n plan.

Haar Ideale Pasmaat

Jy moet eerlik wees en omdat ek nie baie praat nie moet jy of daarvan hou om te praat of met stilte tevrede wees. Ek het iemand nodig om my uit my dop te trek. Ek wil graag reis (al is dit parkie toe) en tyd saam met jou spandeer. Geen verhouding kan werk sonder respek nie.

Wat Haar Vriende S

Jeniey het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het 'n geestestoestand
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Gemaklik; Naïef; Pessimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Geel
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Gruwelverhale; Romanse; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Nuus; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Misterie; Riller; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Joga; Lees; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Rugby; Stap
Kos
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse; Reptiel(e)
Prikkels:
Intelligensie; Mag
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie