Runner_03Runner_03
1

Runner_03

28 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

HARDLOOP NA VREUGDE

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is ñ baie spontane mens, ek hou van die natuur die see en van avonture. Ek is ñ vriendelike, opregte mens. Ek is ook ñ sosiale mens en geniet dit om fun te hê. Ek is altyd bereid om my deel te doen en my alles te gee . Ek love oefen en braai. Ek glo mens moet lewe geniet, en dit vat soos dit kom. Lewe moet altyd ñ fees wees. Ek hou nie dastvan as diere mishandel word nie, en ook nie van rook nie. Ek hardloop graag en doen Comrades.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet ook vriendelik, spontaan en opreg wees. Hy moet ook ñ sosiale mens wees wat van braai, en kuiertjies hou. Hy moet avontuurlustig wees en ook daarvan hou om te oefen. Hy moet sy meisie op die hande kan dra en vir mekaar goed wees. Hy moet ook luister na wat sy graag sê. Ek sal hike, draf, fietsry geniet saam my pasmaat. Om te jok sal ñ verhouding vernietig asook vertroue.

Wat Haar Vriende Sê

Runner_03 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
28
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
147cm (4' 9.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 192cm (6' 3.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Naeltjiering
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Optimisties; Realisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko
Lees:
Ek haat dit
Boeke:
Fantasie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Komedie
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Draf / Hardloop; Swem
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters