ChristyLeeChristyLee

ChristyLee

40 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Rock my World!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 21 Augustus 2020

Verander: 21 Augustus 2020

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Dis Ingewikkeld
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
43 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n spontane Dame vir my is dıt eers my God en dan is die res my droomman en kinders.
Ek hou niks van Hoogmoed en Jok nie.
Ek jou van Eerlike Man's.
Ek is mal oor die buite lewe visvang kampeer stap op die strand.
Ek het Baie min tyd vir ontspan dalk as ek my droomman hier by opsitkers ontmoet kan ons saam n stokperdtjie begin😁

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat is n mens net soos ek het nie nodig om enige iemand te impress nie (behalwe jouself😁)
Hys Goedversorg Respekteer sy Ouers
Hys lief vir kinders en diere.
Hy is die een wat leiding neem en ek volg.
Ek şal graag die buite lewe saam my pasmaat wil deel die Liefde vir die natuur, saam lags die vuur vir die sterre kyk en beloftes vir mekaar maak. Saam lag saam huil.
En natuurlik aan die fondament vd waarheid bly vasklou leeuns verwoes lewens.

Wat Haar Vriende S

ChristyLee het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

ChristyLee moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.