Natuurmens3186Natuurmens3186

Natuurmens3186

60 – Pilgrimsrus (Graskop), Mpumalanga, Suid-Afrika

Natuur mens

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pilgrimsrus (Graskop), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
48 - 52
Sterreteken:
Bul; Kreef; Maagd; Steenbok
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

My foto is Des 19 geneem. Ek is n saggeaarde mens, wat n verhouding ernstig opneem, met opregte doelwitte. Eerlike, opregte, romantiese en plat op die aarde mens. Ernstige natuurmens, lief vir langritte en lief vir kamp in die bos. Rooiwyn om die vuur. Doelgerig, Analities, Bewaring van die natuur, Werksverslaafde, Prakties. Pik en graaf nog self om fiks te bly. Liefde vir hoenders.Ek hou daarvan om liefde te wys enige plek enige tyd.

Sy Ideale Pasmaat

Moet bereid wees om slegs n vriendin te wees vir nou. Bereid wees om liefde in die publiek te wys. Die natuur sowel as alles wat mooi is, selfs haar Skepper te bewaar. Bereid wees om saam my in n tent in die ongerepte natuur te kamp. Sy moet saggeaard en romanties wees. Netjies en Goed versorg wees. Toeboek karakters is gladnie welkom nie, sowel as tv en internet verslaafdes. Oop wees, eerlikheid, lojaliteit en opregtheid is hoog in aanvraag by my. Daarvoor beloon ek jou met dieselfde. Natuurliefhebber. Veral berg, bos en rivier. Geen roker nie. Rooiwyn is aanvaarbaar. Geen gesplete persoonlikheid of Tweeling sterretekens nie. Moenie geld n afgod maak nie, maar die eienskap besit om dit te bestuur.

Wat Sy Vriende S

Natuurmens3186 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Geen
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Klassiek; Pop / Top 40; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
Reis
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Fotografie; Houtwerk
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Kampering; Kanovaart; Motorsport; Roei; Rotsklim
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Glutenvry; Laktose-vry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters