ChanPenvriendChanPenvriend
2

ChanPenvriend

28 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Op soek na 'n goeie vriendskap.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is iemand wat van mense hou. Ek is diplomaties en behoefte om met mense te kuier en te leer ken.

Ek is iemand wat ander se belange eerder eerste sal stel. Ek hou van mense leer ken en so doende vriendskappe te vorm.

Ek hou baie van dans en ek is lief vir die buitelug.
Ek het 'n positiewe uitkyk op die lewe en glo dat môre altyd beter lyk.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand met 'n goeie sin vir humor. 'n diere en kinder liefhebber.
Iemand wat kan dans en lief is daarvoor.

'n Opregte lojaale met christelike waardes.
Positief en vriendelik teenoor mense.

Wat maklik saam vriende kan kuier en maklik oor die weg kom met mense.

Wat Haar Vriende Sê

ChanPenvriend het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
28
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Student
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 29
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 192cm (6' 3.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Snaaks; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Uitgaan vir dans
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek
Lees:
Ek geniet dit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Naaldwerk; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Seekos
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie