Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
38 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Noord-Amerika; Sentraal-Amerika; Namibië; Suid-Afrika; Uruguay; Denemarke; Duitsland; Oostenryk; Switserland | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Hello daar..
Ek is opsoek na vriendskap en as dit die Here se Wil is dalk meer as dit maar laat ek jou eers meer van myself vertel...
Laat ek jou bietjie my verhaal vertel hoe God my gehelp het....
Hoop jy sit met n koffie....
Hier gaan ek....
My naam is [removed].. 38 jr geseend.. En ek is n kind van die Almagtige... Man van God en n dienaar in sy wil....
Ek het twee wonderlike kinders wat tans in pleegsorg is en ek is geskei so 4 jr terug....
Ek is n eerlike man....
Ek is sag by natuur en Liefde vol met alles want ek glo doen aan ander wat jy aan jouself wil gedoen he. Ek is hardwerkend en is n Spraypainter.
Ek bly tans in Boksburg en my familie bly in Brakpan en in Rustenburg. Ek was daar in HTS Rustenburg... O ja ek trek Brakpan toe einde Oktober... 😁
So ek sal nog met jou deel en wil graag n maaiq he om als mee te deel en as God dit sal toelaat my hart verloor as God se dis reg... Ek is n dromer en Ek glo in als wat Reg Rein en Eerbaar is....
So 🌸 Mag jy vandag n Asemrowende Geseende Awsome Amazing Daggie he en ek wag om van jou te Hoor.
Sy Ideale Pasmaat
Gods vresende Vrou
Liefdevol
Netjies op haarself
Vrolik
Innerlik sterk
Weet wat sy wil he in die lewe
Wil saam met my wereld sien en nuwe dinge beleef
Saam met my die Here dien
Wat Sy Vriende Sê
MaaiqLiefie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
MaaiqLiefie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.