BellabekkieBellabekkie

Bellabekkie

47 – Middelburg (Middelburg mpumalanga), Mpumalanga, Suid-Afrika

Reisiger en ontdek ons mooi land

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Middelburg (Middelburg mpumalanga), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
154cm (5' 0.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
49 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Omdat ek nog baie het om iemand te bied. Iemand wat my aanvaar soos ek is. Lief vir die natuur en diere. En alhoewel ek stillerig is tog ook 'n sport kan wees en ek is lekker om saam mee te kuier wat kuier maar nie jou ore van jou kop gaan afpraat nie. En leer my ook ken want ek is lief vir die Here. Ek hou ook van stap en wildsvleis.,biltong en dro wors. Het nog nie self gejag nie maar gaan gereeld saam en sal eendag rooibokkie of so wil skiet vir die lekker vleis.

Haar Ideale Pasmaat

Eerstens moet hy Christen wees. Nie groot prater wees nie of spog met alles wat hy het nie. Iemand wat met my kan gesels oor enige iets en nie heeltyd alles saam sy vriende wil doen en jou uitsluit in alles nie. Iemand wat bereid is om te gee en te ontvang. Eerlikheid is amper die nommer een op my lys want sonder dit is daar geen hoop nie. Hy moet nie te laf wees of alles te ernstig opneem nie. Taalgebruik ook vir my belangrik. Iemand wat heeltyd vloek bendruk my gladnie. My kan gelukkig maak en ek vir hom.

Wat Haar Vriende S

Bellabekkie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Lees:
Ek lief dit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Inkopies; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Baie