Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Pretoria Oos), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
51 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
169cm (5' 6.5") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Italiaans | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
41 - 58 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
169cm (5' 6.5") - 183cm (6' 0.0") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Effens Grys; Grys | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Politiek | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is decent tipe, spontaan, eerlik, goeie integriteit. Sterk persoonlikheid met n sagte hart, ek kan darem compromise, goeie sin vir humor, glo aan eerlikheid, respek, vertroue en kommunikasie in n verhouding. Ek besit beslis goeie morele waardes en standaardes. Ek laat my nie manipuleer en domineer nie, en laat my nie voorskryf watse klere ek moet aantrek en dra nie. Ek is n moderne tipe vrou. Ek weet wat ek wil hê in die lewe. Ek is soms aan die stil kant met tye. Ek hou van baie liefde en romantiese oomblikke en mooi tye saam met n spesiale man in my lewe. My keuse is mans om mooi dinge in die lewe saam my te geniet, te deel en te ontspan. Eks mal oor aanraking.. Ek is gladnie n one night stand tipe nie, ek is beslis net n een man tipe vrou. Ek is baie netheid bewus, is pynlik netjies op myself, in my woning en my voertuig, ietwat van n perfeksionis. Ek is n baie groot diereliefhebber, hou gladnie van jag van wild nie. Wegbreuk vir ontspanning in die bosveld natuur en wild reservate rondom n vuurtjie en om te braai saam die man in my lewe is hemels. Om saam sport te kyk met tye, veral rugby as dit die moeitewerd is, mal oor motorsport en lekker musiek te luister saam om n braaivleisvuur of kaggelvuurtjie en n heerlike iets kouds of glasie wyn. Dis ook lekkerder en romanties om twee saam besig te wees met ete in die kombuis.
Haar Ideale Pasmaat
Niemand is volmaak en eenders in die wereld nie, en niemand is perfek nie. Ek het geleer deur my lewens ervaringe. Iets wat ek gladnie kan, en nooit ooit sal kan verdra nie en met passie haat, is n man wat geen respek het vir n vrou nie, en n vrou mishandel en aanrand!! Ek stel geensins in so tipe man belang wat geen respek en integriteit het nie. Moenie my manipuleer en domineer nie asb, asook voorskryf wat ek moet aantrek en dra nie. Stel nie belang in "one night stand" tipe en jollers van mans nie. Its only inside that matters of a men. I need a soulmate / my ideal partner that must be someone that share the same interest with me. I'm looking for a real decent gentle, respect, honest man with traditional values and loyalty. A man that is loving, caring, passionate and romantic. Also a good sense of humour we can laugh together and enjoy life together. Animal and nature lover.I hate a man's lies and games, and hate if he want to change me totally want it and prefers as it suits him!! If you like and date any black/brown nation person, stay far away from me!! Man will be a final total breakdowner for me that I don't want to know him at all !!
WHITE men only, and only in PRETORIA please. Ver gekuiery in verskillende dorpe werk nooit uit nie. No scams and no spunshers please!
Wat Haar Vriende Sê
Stardust_104 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Krullerig; Wild |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Misdaad; Romanse; Selfhelp; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Inkopies; Internetbesoeke; Musiek Maak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Bergfiets; Boks; Dans; Driekamp; Gholf; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Stoei; Voëlkyk |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
My vriende is my hoofsaaklike familie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Ek is niepraktiserend |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |