Enigma1958Enigma1958

Enigma1958

62 – George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Weet dat ek gereed is vir die regte man.ons het

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is lekker met myself en my eie lewe, maar dit sal soveel lekkerder wees met 'n maat. Ek hou van musiek, enigiets rustig en 'n dansie daarmee saam is nie te versmaai. Ek bederf graag en is romanties. Daar sal baie verrassings wees. My maat moet dit darem ook wil doen. Ek versorg myself baie mooi, maar dis nie 'n obsessie nie. Uitstappies, selfs op die ingewing van die oomblik, is opwindend.
Daar is soveel mooi en goeie eienskappe wat ek het, kontak my dat ons mekaar kan leer ken. Jy sal aangenaam verras wees.

Haar Ideale Pasmaat

Daar is nie tyd vir geite en ego's nie. Jy is selfversorgend, weet wat jy wil h, romanties en kyk na jouself. Netjies op jouself en nie emosioneel onvolwasse nie. Soek 'n maat wat dalk meer kan word en my kan aanvul soos ek vir jou. As jy hou van stap, tennis, gholf ens. kan ons dit saamdoen. Hou jy van reis, kamp en uitstappies het jy my al 50% gewen.

Wat Haar Vriende S

Enigma1958 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Reis
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Kampering; Liggaamsbou; Muurbal; Ski; Stap; Swem; Tafeltennis; Tennis; Waterski; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Grieks; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters