Anna280Anna280
7

Anna280

37 – Roodepoort (Wilropark), Gauteng, Suid-Afrika

Ek is nuut hier... Maar kom ons gesels as on pas

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is vriendelik, bedagsaam, lojaal, ek is betroubaar en verantwoordelik ek het deursettingsvermoë met alles wat ek aanpak.. Soos met verhoudings en vriendskappe.

Ek kan harde klippe kou saam met iémand wat my lief het en my waardeer.
My tyd is kosbaar en dis iets wat ek het vir iemand wat ek lief het.
Maak nie saak wat die lewe in my pad stoot nie. Ek is sterk en ek staan altyd weer op.

Ek soek self my eie gelukkige einde en 'n kind van my eie.

Ek wil lewe leef! :( en nie by die huis sit naweek in en naweek uit nie.
Ek love braai....maar die bosveld meer.
Nie gek oor kamp nie maar ek kan dit geniet.
Ek is nie suinig nie en ek haat dit as iemand hulle sente tel en verwag ek moet vir alles op dates betaal.

Ek waardeer romanse en onverwagse verassings. Ek sien myself nie as queen nie maar ek het hoë standaarde.
Ek is Sapiosexual - Google dit.
Ek wil nie vir iemand dink of besluite maak nie.
Ek weet wat ek in die lewe soek.
Ek hou van mooi bene en mooi glimlag.
Ek vrek oor rose en garbrias en koffie in die oggend.
Ek love om op koue dag in my pajamas te wees en Netflix te binge.
Ek praat nie suiwer Afrikaans nie maar dis my huistaal.
Ek is baie netjiese op myself en in my huis.
Ek leen nie my kar uit nie.
Ek hou van iemand wat my fixer kan wees as my ketel die gees gee.

Ek tel klippe op orals waar ek gaan wat herinneringe moet bly.

Die Kruger is my gunsteling plek waar ek wil afsit van die stadslawaai.

Ek is lief vir kinders so ek is in 'n beroep om kinders te help.

Ek is ook gek oor grimering en girly things.
Ek geniet die buite lig en probeer altyd it's nuuts.
Ek vrek oor verskillende kos soorte. Mexican en Sushi is my gunsteling.

Ek weet wat ek wil hê, ek het nie grys areas nie.

Ek is altyd besig om myself te verbeter en ek soek definitief iemand wat 'n pad saam my kan stap en toekoms kan bou met die selfde idiale en planne en drome.

O jammer, ek is verskriklik reguit. Maar ek sal jou nooit verneuk of aan 'n lyntjie hou nie.

Haar Ideale Pasmaat

Die graagste wat ek wil hê is iemand wat die Here saam my kan dien. Dit sal vir my eerste wees om in verhouding te wees waar ek 'n God vreesenede man kan ontmoet.

Vereistes
Geskei met geen kinders of enkellopende met geen kind of kraai. Ek is 33 jaar oud en wil nog my eie kind hê saam my pasmaat.

Ek soek iemand wat my' n prioriteit kan maak in sy lewe, my waardeer, wat ek kan vertrou met my diepste donkerste gehuime, iemand wat my kan aanvaar vir wie ek is en nie wat ek het om te offer nie. Verkieslik aantreklik is☺️.
Wat na homself kan kyk-gereeld kan skeer en netjies is op homself.
Ek wil iemand ontmoet wat hand aan hand saam my die lewenspad kan stap.

Ek soek iemand wat nie 'n "people pleaser" is nie. Maar vir homself kan antwoord ja en nee.
Ek soek iemand wat my sal kan beskerm en my toevlug sal wees.
Verantwoordelik maar pret
Iemand wat hou van uitdagings en wat ambisie het.
Iemand wat nie by sy ouers nog bly nie.
Iemand wat sy eie kar het en ook geldige lisensie.... Lol

Ek wil iemand he wat kan lag en huil en emosies kan uitbeeld.
Ek soek iemand wat my nooit in die steek sal laat nie.
Iemand wat by my kan staan ongeag wat!

Ek sê so baie dinge😂
☝🏻Maar sal aanhou glo en vertrou dat daar tog êrens daar buite my sielsmaat sal wees.

Wat Haar Vriende Sê

Anna280 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort (Wilropark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
37
Sterreteken:
Ram
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
36 - 39
Sterreteken:
Ram; Kreef; Leeu; Weegskaal
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Finansies; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Bytend
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Sarkasties; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Reggae; Rock
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Pottebakkery
Sport:
Dans; Kampering; Perdry; Rugby; Skubaduik; Snoeker; Stap; Staptogte; Tafeltennis
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Indies; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters