BiekieLief

38 – Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika

Kom ons dans in die ren

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Frans; Nederlands; Zulu; Ander
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
27 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
187cm (6' 1.6") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Geen (Bles)
Oogkleur:
Blou
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Deens; Duits; Fins; Frans; Gaelies / Iers; Nederlands
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

'n Meisie wat weet wat sy wil h.

"The music is all around us... All you need to do, is LISTEN..."
Mense ervaar my as simpatiek, liefdevol, meelewend & sosiaal...iemand met wie jy jou hart & denke kan deel.

ek hou van gesond eet & tog 'n bederf nou en dan...stap met 'n hond of 2, saam oefen, maar nie 'n Marathon doen nie...nuwe goed leer & GROEI as span... Rustig boek lees met 'n koppie tee in die wye oop ruimtes & die natuur... Die wildtuin se naggeluide in die winter... Die seebries wat mens aan die slaap sus en die stormwind wat loei om die hoek in Paternoster soos dit was... Die Drakensberg & Oostenryk se berge... Rooiwyn in Itali, Frankryk & hopelik eendag Skotland.
Capri met 'n suurlemoen Granita in die hand.

Haar Ideale Pasmaat

Op soek na iemand wat saam met my die wreld wil ontsluit & 'n wedergebore kind van God is... Iemand wat sy roeping in Christus volg & volhard in Geloof.
En iemand wat my kan laat ontspan na 'n lang dag.

As hy kan sing en 'n instrument (of 2) bespeel,sal dit 'n bonus & sening wees.

Eerlikheid & opregtheid is ononderhandelbaar.

As jy bereid is om te BOU aan 'n vrienskap & jou lewe reeds "on track" is...
Kontak my & verbreed my horisonne...

Moet asseblief nie verder moeite doen as jy nie aan al die vereistes in die "APP" se lys voldoen nie, .

Wat Haar Vriende S

BiekieLief het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

BiekieLief moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.