Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Langebaan, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
71 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
64 - 68 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 165cm (5' 5.0") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n gemaklike, positiewe mens wat hou van sport, kultuur, musiek, lees en die buite lewe. Lief vir die see, oop vlaktes en berge. Geniet kuier om n vuur, braai en smaaklik voorbereide boere kosse. Hou ook daarvan om van tyd tot tyd biki te reis en te kamp. Ek lewe baie toekomsgerig en waardeer die klein dingetjies in die lewe. Ook lief vir diere en tuinmaak.
Sy Ideale Pasmaat
Ek hou van n fyn, opgewekte, borrelende mens wat lekker kan gesels en lag. Lief wees om sport te kyk en hou van musiek en die kultuur goete. Moet hou van n kampvuur, braai en van gewone lekker boere kosse. Ook lief wees vir die see, oop vlaktes, berge, natuur en mooi dinge in die lewe en vir kinders..
Wat Sy Vriende Sê
Soekbiki het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Soekbiki moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.