ABachABach
4

ABach

66 – Suidelike Voorstede (Kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

“There is a crack in everything, that's how the light gets in” - Leonard Cohan

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 09 Maart 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Vroeg soggens sal jy my iewers op Tafelberg kry, te voet of op my bergfiets.
Musiek is ‘n passie, meeste genres.
Gunstelling kuierplekke is die Laeveld, Krugerwildtuin, Wildekus, Drakensberge en die Wes-Kaap.
Eet gesond en geniet heerlike wyn - spaarsaam:-)
‘n Nie-roker.
Oortree wel die reëls so nou en dan.
Mal oor dans - in die kombuis?😂
“Recycle”.
Nie gelowig nie.
1.9m.
Die taal van my hart is Afrikaans.

(Ek kan nie sien wie my profiel besoek nie, tensy jy my as ‘n gunsteling aanteken:-)

Sy Ideale Pasmaat

(Ek gesels graag as jy duidelike kop en vollengte fotos, sonder ‘n donkerbril, van jouself plaas.)

Ek hoop om ‘n maat te ontmoet wat soortgelyke waardes nastreef en ‘n paar belangstellings deel…

- opreg, liefderik, hartlik, vrygewig, nederig, onopgesmuk, snaaks
- welbelese, geïnteresseerd, wye belangstellings, nuuskierig, progressief, slim
- gefokus op persoonlike groei en gemeenskapsontwikkeling
- lief vir die kunste, mense, diere, die omgewing, ons planeet
- aktief, gesond, jonk van gees, ‘n buitelug-mens
- bereid om genoeg tyd opsy te sit om saam dinge te doen
- met die eie ego redelik onder beheer😉

Wat Sy Vriende Sê

ABach het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suidelike Voorstede (Kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Visse
Lengte:
191cm (6' 3.2")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Agnosties
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Ateïsme; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Jazz; Klassiek; R&B / Soul
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Nie-fiksie; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Onafhanklik
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Joga; Kaartspeletjies; Lees; Musiek Maak
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Motorsport; Muurbal; Roei; Ski; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tennis; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Indies; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters