andersteranderster

anderster

59 – Windhoek (Rehoboth), NamibiŽ

lekker saam lekker dinge doen wat albei van hou

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Windhoek (Rehoboth), NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Gemeng
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 140cm (4' 7.1") of korter
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

O, ek is n grapjas, maar biki skaam en hou van opregtheid en eerlikheid, en hou van bak kook en lekker goed doen en o ja, die natuur is my lewe. ek hou van mense maar soms om alleen te wees. die see is een van die moet ek soms by wees. my uit kyk in die lewe is om net jouself te wees , verstaan te word en empatie en ook simpatie te he met ander mense as jy. ek hou nie van bier asem nie ook nie lelik wees en ek hou glad nie van n masker dra nie., jouself en net jouself.
my vriende hou van my humorsin en natuurlik om by my kuier , lekker te eet. ek sal gaar n maat wil he wat n opreg is.

Sy Ideale Pasmaat

Wel, mens kry mense en mense. ek sou n maat verkies wat vir niks bang is nie en n man kan wees in die ware sin van die woord.
my maat moet van die natuur hou, die see, kamp en lekker dinge doen, sommer plat op die aarde wees.

wat n verhouding aan betref, sou ek respek te alle tye voorstel. vir my is dit belangrik.
Ag en net a lekker maat wees, lekker lag en nooit n baas wees om ander rond te order nie.
N lieflke gees he en n pragtige uitkyk op die lewe he.

Wat Sy Vriende SÍ

anderster het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

anderster moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.