Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
61 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 63 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek soek n ware eerlike opregte vriendskap wat kan lei moontlik tot waarna dit gaan
Ek is goedversorgd en kyk na myself.
Het my alles ingesit en gedoen wat van my verwag is en voel dis nou my tyd om alles ten volle te geniet en waardeer
Hou van kamp.Nuwe uitdagings.Net nie spoed nie🤣
Hou van kook .braai en so nou en dan n verrasentjie om uit te eet
Die goeie maat wat in my pad kom kan uitsien na n eerlike en betroubare vrou.
Swak persoonlikheid wat ek kan uitbring is om nogals vinnig op my perd kan spring as iemand jok.
Haar Ideale Pasmaat
Ek soek opregtheid eerlikheid en geen kansvatters.
Moet nog lewenslustig wees
Moet respek toon......beide kante
Net n rustige en natuurlike mens wees
Moenie my probeer verander wat ek nie is nie
Wat Haar Vriende Sê
Geluksondereinde het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Realisties |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Ander |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Klassiek; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Romanse |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas |
Fliek Gereeldheid: |
Dis 'n weeklikse instelling |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Oorlog; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Boks; Kampering; Stap |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Langhare; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |