MrD74MrD74

MrD74

46 – Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Be brave. Have courage. Be strong.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
28 - 46
Sterreteken:
Enige
Lengte:
153cm (5' 0.2") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Christen / Protestant; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou; Politiek
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

As jy hou van lag, sal ek jou laat skater. Ek is 'n man wat 'n glimlag in 'n lag kan verander. Ek kan 'n storie vertel sonder om al die aandag te soek. Ek hou van selfvertroue, maar ek haat arrogansie. My lewensfilosofie is om mense te behandel soos wat ek behandel wil word. Ek het empatie met mense se situasies, maar verwag dat elkeen sy deel moet bring. Ek hou van sing, al is dit vals. Ek hou van sport, al is ek beseer.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet vir my aantreklik wees. Meer as dit, sy moet my kan aanvul waar ek te kort skiet. Sy moet kan lag as ek hartseer is en kan huil as ek telleurgesteld is. Sy moet die Hartjie en die Likes wees op my swakste profile pictures. Sy moet hou van braai as dit reen en help huis skoonmaak as die stofsuier gebreek het. Bowenal, sy moet na my stories en grappe kan luister, al het sy die 'n 100 keer gehoor. En wanneer sy die dag nie lekker voel nie, moet sy my toelaat om haar te troos.

Wat Sy Vriende SÍ

MrD74 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Sarkasties; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Fliekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Riller; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Houtwerk; Kookkuns; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Krieket; Rugby
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Indies; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Afsitters:
Selfgeldend; Mag
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters