Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Blouberg (Cape Town), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
49 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hę: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Węreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hę: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Hi ... ek het baie om voor dankbaar te wees, maar ek het op die harde manier geleer hoe kosbaar ons tyd is.
Daar is 'n węreld wat ek wil verken en braaivleis wat ek wil eet. Ek wil nog n slag of wat gaan dans, en wynplase besoek. En ek wil lę en TV kyk, of net 'n goeie boek lees....
Maw, ek wil lewe!!!
Haar Ideale Pasmaat
My maat is iemand wat lewenslus het, en wat ook 'n stil aand by die huis kan deurbring. Hy is 'n man wat alleen kan wees sonder om eensaam te wees. My maat is 'n man wat diere lief het en wat sy honde saam sal vat op vakansie :-)
My maat weet hoe om lief te hę, wat kan lag en speel ... hy kan vergewe en vergeet. Met my maat kan ek 'n ding uitpraat. Hy is 'n man wat homself ken.
My ideale maat is ougat!!!
Wat Haar Vriende Sę
NienieNé het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
NienieNé moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.