Pikkie1Pikkie1

Pikkie1

55 – Pretoria (Gauteng), Gauteng, Suid-Afrika

Net geselskap

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: 26 Desember 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Visse
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n plein Jane.
Mal oor my kinders en kleinkinders - Almal groot en uit die huis, lief vir diere. Lief vir kamp,motorfietse, vinnige motors. Lief om ver te ry. Bungy Jump, Hou van tatoos met 'n storie, En nog 'n paar goedjies.
Opsoek na geselskap

Haar Ideale Pasmaat

Soos julle reeds weet is ek baie plein.Hoop maar dat hy ook sy kinders en kleinkinders sal waardeer en bederf. Moet ook van kamp hou, Ook die lewe kan geniet soos kamp en 'n buitewens wees braai visvang motorfiets ens kan in sy guns tel maar nie so belangrik nie. lief wees vir die natuur en diere. Daar moet vertroue wees. Nie rokers asseblief het niks teen mense wat rook nie. en as 'n mens kuier by 'n braai en drink 'n glasie of twee niks mee verkeerd nie. En net tuis bly en lekker gesels kan ook 'n plus punt wees

Wat Haar Vriende S

Pikkie1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het 'n kroniese siekte
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Heelwat tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Verspot
Intelligensie:
So effens stadig
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig; Wild & Uitbundig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40; Punk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Reis; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport; Tekenprente; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Fotografie; Kaartspeletjies; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Boogskiet; Gimnastiek; Jag; Kampering; Liggaamsbou; Motorsport; Perdry; Rekspring; Rugby; Stap; Swem; Valskermspring; Visvang; Waaghalsige sport; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Japannees; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Vrywilligheidswerk
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Eksotiese dier(e); Knaagdier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Tent in die woud
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie