Wounded_butterflyWounded_butterfly

Wounded_butterfly

40 – Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Vat 'n kans en kontak my...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: 01 Januarie 2021

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek hou daarvan om nuwe mense te ontmoed en nuwe dinge aan te pak. As jy my goed hanteer sal ek berge vir jou skuif maar moet nie my of my kinders te nakom...net so sag en liefdevol ek is kan ek ook jou ergste nagmerrie wees as jy my verkeerd opvryf.
Ek is baie lief vir fotos neem, nuwe plekke ontdek en natuurlik dans. Ek neem my werk baie ernstig op so ek gaan nie heeldag met jou kan gesels terwyl ek by werk is. Ek is baie reguit en verwag dieselfde....moet nie voorgee jy is iemand wat jy nie is. Pizza,wyn en goeie fliek by die huis kan net so lekker wees soos om te gaan dans. Dis die klein dingetjies wat ek raaksien en waardeer.

Haar Ideale Pasmaat

Moet verseker 'n man wees wat weet wat hy in die lewe wil he. Hy moet kan standpunt inneem en sterk persoonlikheid he. Belangrikste is hy moet 'n goeie verhouding met God he en hy moet weet hoe om 'n vrou te hanteer. Hy moet daarvan hou om my te wil bederf. En asb ek kan nie na ons tweede gesprek al jou liefie of skattie of wat jy my ook al wil noem wees nie. Ware liefde groei uit vriendskap!

Wat Haar Vriende SÍ

Wounded_butterfly het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Humor; Sensualiteit; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Lees:
Dis OK
Boeke:
Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Snoeker
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Kitskos; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Slapies vang
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Afsitters:
Naakbaai; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters