KerneelsieKerneelsie

Kerneelsie

55 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Die moeite werd

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Sotho
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het baie om te bied! Ek is 'n effens sentimentele geskiedenis 'freak' en fanatiese diereliefhebber, versot op my familie en baie lief vir my werk as onnie by 'n horskool. Ek is gek oor opera, lees graag, nogal trots op my algemene kennis en vertel graag stories oor my familie en geskiedenis vir almal wat wil luister. Ek sien vreeslik uit om ouma te word in Mei, en eerste op my emmerskop-lys is Parys en ure in die Louvre. Ek is baie lief vir stap (hike) en as ek liefhet, is dit met volle oorgawe en passie. Ek is 'n toegewyde Christen, skaam met 'n lekker sin vir humor.

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat moet 'n lewende verhouding met die Here h. Hy moet van my belangstellings deel, my aanvaar vir wie ek is, en hy moet lojaal, liefdevol, opreg en eerlik wees. Hy moet selfstandig wees, tevrede met wie hy is en hy moet kan lag. Hy moet my volwasse kinders en my honde onvoorwaardelik aanvaar en bereid wees om saam met my opera toe te gaan...!

Wat Haar Vriende S

Kerneelsie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Kerneelsie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.