Schantal1234Schantal1234
1

Schantal1234

41 – Springs, Gauteng, Suid-Afrika

Niemand is perfek nie maar ons kan strewe daarna!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Christen enkel vrou. Eerlikheid en lojaliteit is die sleutel. Nie hier vir snaakse "hookups" nie. Nooit getroud nie, geen kinders nie.
Ek hou van die natuur, dans en kos maak.

Moet asb nie, met my wil kontak maak as jy enge form van verslawing het nie!!!

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek ñ Godlike man hy hoef nie met die bybel onder sy arm te loop nie, iemand wat respek het vir homself en ander om hom. Hy moet liefde vol wees, hy moet homself kan wees sonder om voortegee dat hy as man nie ook kan seer hê nie. Hy moet my veilig hawe wees dat ek nie hoef te vrees om na hom toe te kan gaan as ek alleen en mismoedig is nie... Hy moet kan deel in my vreugde en hartseer, want ek sal vir hom graag so mens wil wees. Hy moet kan kuier sonder om beheer te verloor oor sy gemoets toestand en nie dwelms gebruik nie. Geen mens is perfek nie want ek is nie... Ek wil net die selfde respek en liefde voel as wat ek uitgee...Hy moet my kan maak lag.

Wat Haar Vriende Sê

Schantal1234 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Springs, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
152cm (4' 11.8")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ander
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Springs (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 46
Sterreteken:
Enige
Lengte:
141cm (4' 7.5") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Groot
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid