Chan05Chan05
10

Chan05

28 – Pretoria (Elarduspark), Gauteng, Suid-Afrika

Wie nie waag nie, wen nie♡♡

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is karaktervas. Ek hou van nuwe mense leer ken maar stel baie belang om daardie spesiale persoon te ontmoet. Lojaliteit is vir my uiters belangrik en daarmee saam eerlikheid. Ek is lief vir mense en kinders en wil graag eendag my eie kinders hê.

Ek hou van dans. Ek hou van kuns en om met my hande te werk.

Ek hou van iemand met 'n sin vir humor. Ek vind die lewe is ernstig genoeg en dat lag nodig is.
Eks saggeaard en vriendelik met mense.

Die buitelug geniet ek maar ek is die liefste vir die see.

Ek het altyd 'n positiewe uitkyk op die lewe en ek glo mens moet al is dit soms moeilik aanhou uitkyk na die mooi in die lewe.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet net homself wees aantreklikheid lê in die hart en persoonlikheid en sy karakter.

Opsoek na iemand wat mense kinders en diere voor lief is. Hy moet lewenslus hê en 'n positiewe uitkyk op die lewe hê. Ek is op die uitkyk na 'n opregte en eerlike persoon wat weet wat hy in die lewe wil hê. Standvastigheid is uiters belangrik.

Hy moet vriendelik wees maar belangrikste net homsself wees.
Hy moet 'n Christen wees.

Wat Haar Vriende Sê

Chan05 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Elarduspark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
28
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Student
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Bruin
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Kaartspeletjies; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Dans; Fietsry
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Dans
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters