NonnaterugdorptoeNonnaterugdorptoe

Nonnaterugdorptoe

40 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Tyd vir n nuwe begin

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Bul
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 46
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

In n neutedop is ek n plein boeremeisie wat nie bang is vir werk of om my hande vuil te maak nie. EK IS N BAIE ONAFHANKLIKE MENS. Ek het ho morele waardes en n Christelike fondasie. Ek kom met 99% mense maklik oor die weg. Nou vir bietjie detail oor my....


Ek bly tans in Pretoria,maar verhuis Desember na Klerksdorp.

Ek is n hardwerkende vrou en skrik nie vir n uitdaging nie. Ek werk vir myself en van die huis af om die maksimum tyd vir my gesin daar te wees.

Ek het n goeie sin vir humor,maar het ook tye wat ek ernstig is.

Ek is n plein jane,gemaklik met myself ,sonder snaakse fieterjasies. Ek sien myself nie as n Oilpainting nie,dink ek val maar in by n waterverfie. Grimeringdae moet jy opskryf.....ek is nie n poppie nie...

My kinders is reeds tieners waarvan oudste hierdie jaar klaarmaak met skool. Hulle het n vrek kwaai Mamma,maar saam met die kwaai is daar n oorvloed van liefde.

Ek doen moeite met vriendskappe en verhoudings, goue rel is natuurlik dat dit n 2rigting kommunikasie moet wees. Net een kan nie alles insit nie...

Haar Ideale Pasmaat

Eerstens n Christelike fondasie.

Iemand wat hardwerkend is en ruggraat het. Ek soek nie n Mamas Boy of Jannie Jammergat nie,want ons gaan koppe stamp. N man wat onafhanklik is.

Verkieslik iemand wat van kinders hou.

Iemand wat sal toelaat dat ek hom af en toe bederf.

N liefdevolle man.

Iemand wat emosie wys...jy mag maar huil...jys net n mens...

As jy n boer is het jy klaar bonuspunte...

Wat Haar Vriende S

Nonnaterugdorptoe het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nonnaterugdorptoe moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.